s_oondvars_150
1235

Sandra se seepresente

Marion Drew
Vian Oelofsen
Tafelberg

Sandra-hulle is per trein op pad terug Johannesburg toe na hulle vakansie in Kaapstad. As geskenke vir haar niggie en nefie het Sandra `n seevoel in haar sak en `n seekat in haar mond. . . Hoe op aarde kom hulle daar, maar meer nog: gaan hulle daar bly? Natuurlik nie! Die seekat wil sy bene rek, en die seevoel raak honger wanneer hy die kosgeure van die eetwa ruik.

Publikasie: 2011-01-10
0
Would love your thoughts, please comment.x