Al die katte in Huis Kietziekatzie is dol daaroor wanneer Theo vir hulle stories lees. Maar op ’n dag verdwyn al die katte skielik spoorloos. Waar kan hulle wees?