s_oondvars_150
1822

There should have been five

Marilyn Honikman
Tafelberg

Die Suid-Afrikaner Job Maseko is `n Tweede Wêreldoorlog-held van wie min mense bewus is. Hy was verantwoordelik vir die ontploffing waarin `n Duitse oorlogskip in die hawe van Tobruk, waar hy `n krygsgevangene was, vernietig is. In hierdie boek vir laerskoollesers bring Marilyn Honikman sy storie onder jong lesers se aandag. Die kinders in die boek besoek die Nasionale Museum van Militêre Geskiedenis in Johannesburg en kom op `n skildery van Job Maseko af. Hierna begin die ongelooflike storie van uiterse dapperheid ontvou.

Publikasie: 2016-04-05
0
Would love your thoughts, please comment.x