Helder foto`s, rymende teks en vat-en-voel-gedeeltes maak hierdie boek perfek vir besige baba`s. Titels in hierdie reeks: Babadiere, Wildediere, Plaasdiere, Troeteldiere