s_oondvars_150
384

Vrydag is my dag

Anushka Ravishankar Vertaler: Philip de Vos
Piet Grobler
Human & Rousseau

My pa wat aanhou kwetter; dis opstaantyd vir skool. My nare suster Farah, wat altyd beter weet. My ouma wat my melk wil voer, my dansmeneer wat my beledig. My wiskundejuffrou wat raas en reken (ek haat wiskunde). My ma wat kerm dat dit slaaptyd is as ek nog Sewendelaan wil kyk … Vir hulle gaan ek almal kry, op Vrydag … Enige ander dag sal ek doen wat almal sê; my spinasie eet, my melk drink, vroeg opstaan en vroeg gaan slaap, maar nie op Vrydag nie, want Vrydag is MY dag. ’n Lekker humoristiese rymstorie vir oud en jonk. Ook beskikbaar in Engels as Today is my day.

Publikasie: 2004-06-16
0
Would love your thoughts, please comment.x