s_oondvars_150
709

White Fang die wolfhond

Jack London, vertaler Janie Oosthuysen
Human & Rousseau

`n Aangrypende verhaal oor sekerlik een van die bekendste diere wat nog ooit in die letterkunde uitgebeeld is. Dit speel af in Kanada en handel oor `n jong hond – driekwart wolf en een kwart hond – wat uit die wildernis van die koue noorde by mense beland. Na baie ontberings en swaarkry vind hy kameraadskap en begin hy hom aanpas by die gewoontes van sy baas. Ongetwyfeld Jack London se beste werk.

Publikasie: 2006-08-02
0
Would love your thoughts, please comment.x