s_oondvars_150
1390

Wie`s my ontbyt?

Claire Freedman
Human & Rousseau

O, HELP, kekkel Hen. “Die Stadsvos kom ons opvreet!” Dis die jong meneer Vos se eerste besoek aan die platteland en hy`s rasend honger. “Wie`s my ontbyt?” grom hy en lek sy lippe af. Die plaasdiere is dol van vrees, maar Bul het `n plan . . . Sal hulle die Stadsvos kan flous? Die skreeusnaakse storie en lewendige illustrasies sal julle laat rol van die lag.

Publikasie: 2012-06-28
0
Would love your thoughts, please comment.x