Draai die prentewiel en vou die bladsye oop om saam met al die wilde diere pret te hê met syfers en maklik te leer tel. Gebruik die pen, vee dan die bladsye skoon en speel weer!