Droom jy daarvan om ’n ster te word? Lana, Zinzi en Mandie kan jou help om jou droom te laat waar word! Hierdie boek verskaf raad oor sing, toneelspeel wenke, dansoefeninge, mode- en skoonheidsvoorstelle, en loopbaan wenke vir ’n belowende toekoms! Plus, daar is stap-vir-stap projekte wat hope pret verskaf, asook raad oor hoe om ’n skitterende talentkompetisie te reel. Dus, kry jou sonbril en maak gereed vir roem om aan jou deur te kom klop!