Zackie en Vincent is op soek na fossiele!Dalk is daar n T-rex in die tuin begrawe –
Of n trikeratops in die parkie –
Of n stegosourus op die sypaadjie!
Almal dink hulle is laf.
Daar is tog nie fossiele in Granaatstraat nie.
Maar dan ontdek hulle iets fantasties!