s_oondvars_150
1780

Zackie Mostert en die katkrises

Jaco Jacobs
LAPA

Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om `n kat op te pas …?

Publikasie: 2015-10-26
0
Would love your thoughts, please comment.x