s_oondvars_150
Presies Anders #3

#PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke

Cecilia Steyn
Human & Rosseau

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na `n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar `n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna `n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

Publikasie: 20190401
0
Would love your thoughts, please comment.x