ATKV-Kinderboektoekenning

Dié toekenning, waarin die gewildste kinderboek in Afrikaans deur kinders aangewys word, bestaan sedert 1991. Uitgewers voorsien 'n lys van oorspronklike Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande jaar gepubliseer is. Die projek word by biblioteke bekend gestel en jong lesers kry die geleentheid om hul keuse te maak.

1990

3-5 jaar – Wilma Panagos (Skilpad en duif)
6-7 jaar – Brenda Schroder (Snater)
8-9 jaar – Phillip de Vos (Vincent van Gogga)
10-12 jaar – Carel Steyn (Middelvoor)

1991

3-5 jaar – Sophia Muller (Jorsie)
6-7 jaar – Mart Meij (Olifant bly olifant)
8-9 jaar – Mari Grobler (Die huis met groen oë)
10-12 jaar – Nel Swart (Elk vir mekander)
13-15 jaar – Maritha van der Vyver (Eenkantkind)

1992

3-5 jaar – Tess Koller (Ora)
6-7 jaar – Anita Potgieter (Grys Gomgommer)
8-9 jaar – Erna Müller (Leandrie en die wonderklimtol)
10-12 jaar – Mariki Wessels (Die Feetjietuin)
13-15 jaar – Barrie Hough (Vlerkdans)

1993

3-5 jaar – Wilna Panagos (Die avonture van Ster en Polka)
6 -7 jaar – Peitjie Olivier (Mevrou Mollie se hond)
8-9 jaar – Marielize Goldie (Ouma Hester met die blou hare wat so amper slim kon toor)
10-12 jaar – Maretha Maartens (Smaartie is skeel)
13-15 jaar – PH Nortje (Die elfde hekkie)

1994

3-5 jaar – geen inskrywings is ontvang nie
6-7 jaar – Martie Preller (Daar’s ‘n spook in my kas)
8-9 jaar – Martie Preller (Jy en Toetenkat)
10-12 jaar – Tertia Botha (Rebel)
13-15 jaar – Marlene le Roux (Sterling)

1995

3-5 jaar – Elsabé Steenberg (samesteller)
(Stippe stappe stories)
6-7 jaar – Nanette van Rooyen (Maaneiers)
8-9 jaar – Louise van Niekerk
(Monstermaan: Wat borrel in die pot?)
10-12 jaar – Louise Prinsloo (Die geheim van Groukatlaagte)
13-15 jaar – Heila Fourie (Reënboogrant-studente: Eerstejaar Blues)

1996

3-5 jaar – geen toekenning
6-7 jaar – Pieter Ernst Maré (Die Avonture van Rodger die renoster)
8-9 jaar – geen toekenning
10-12 jaar – Carl Steyn (Die Engeltjie op die solder)
13-15 jaar – Hans du Plessis (Ditsem, Dawid)

1997

3-5 jaar – geen toekenning
6-7 jaar – geen toekenning
8-9 jaar – Loraine Hattingh in samewerking met Maritha Snyman (Reënboograntmaats 6 – Teddie se geheim)
10-12 jaar – Francois Bloemhof (Die Waterding)
13-15 jaar – Janie Oosthuizen (Drome op Duinebaai)

1998

3-5 jaar – geen toekenning
6-7 jaar – Ewald van Rensburg (Stories vir jong-ore)
Alida Bothma vir haar illustrasies in Steweltjies na Wonderland
8-9 jaar – Marianna Brandt (Die mieliestronkpop)
10-12 jaar – Francois Bloemhof (Kamer 13)
13-15 jaar – Helen Brain (Tamara)

1999

6-7 jaar – Martie Preller (Die Balkieboek) en vir Rina Coetzee vir haar illustrasies in Die mossie met die spiere
8-9 jaar – Ewald van Rensburg (Nog 30 stories vir jong-ore)
10-12 jaar – Hannes Smit (Ans se geheim)
13-15 jaar – Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)

2000

6-7 jaar – Leon de Villiers en illustreerder Nico Meyer (Elsie soek ‘n strooihoed)
8-9 jaar – Antoinette Nightingale (Dinge wat krrraakkk maak)
10-12 jaar – Riana Scheepers (Blinde sambok)
13-15 jaar – Anne-Marie Conradie (Tippex dit uit)

2001

3-5 jaar: Piet Grobler (Net één slukkie, padda!)
10-12 jaar: Francois Bloemhof (Hospitaaltyd)
13-15 jaar: Jaco Jacobs (Tania Brink) (Liefde laat jou Rice Crispies anders proe)

2004

(boeke wat in 2003 verskyn het)
3- 6 jaar: Parmant deur Leon de Villiers en geïllustreer deur Samantha van Riet.
Graad 1- 3: Manie se Motor deur Una Koch en geïllustreer deur Alta Joubert.
Graad 4- 5: Erik en die kido-dinges deur Leon de Villiers.
Graad 6-7: Pretpark deur Jaco Jacobs.
Graad 8-10: Koning Henry deur Carina Diedericks-Hugo

2005

(boeke wat in 2004 verskyn het)
3- 6 jaar: My sussie se tande deur Leon de Villiers
Graad 1- 3: My ouma is ‘n rockster deur Jaco Jacobs
Graad 4- 5: Nag van die monsters deur Jaco Jacobs
Graad 6-7: Thomas@ sms.net deur Carina Diedericks-Hug
Graad 8-10: Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck

2006

(Boeke wat in 2005 verskyn het)
3 – 6 jaar: Droombos se nuwe prinsessie deur Annelize Bester; Johan Strauss vir illustrasies.
Graad 1 – 3: Jabulani die olifant deur Elmarie Botes, Anna-Carien Goosen vir illustrasies.
Graad 4 – 5: Operasie M.I.A.A.U. deur Carina Diedericks-Hugo
Graad 6 – 7: Thomas@nagmerrie.net deur Carina Diedericks-Hugo
Graad 8 – 10: Selfone, skelms en sjokolade deur Nerine Ahlers en Alet Steenkamp

2007

(boeke wat in 2006 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar
Skrywer: Annelize Bester (Fantasi) – Kersvader se groot glips
Illustreerder: Johann Strauss (Fantasi) – Kersvader se groot glips

Selfleeskategorie: graad 1 – 3
Skrywer: Alana Bailey (LAPA Uitgewers) – Die prinses van die Afrikavlaktes
Illustreerder: Emily Bornoff (LAPA Uitgewers) – Die prinses van die Afrikavlaktes

Selfleeskategorie: graad 4 – 5
Skrywer: Lize Roux (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) – Totsiens, Sugarplum

Selfleeskategorie: graad 6 – 7
Skrywer: Fanie Viljoen (Human & Rousseau) – Geraamte in die klas

Selfleeskategorie: graad 8 – 10
Skrywer: Tania Brink (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) – Ouens is nie pizzas nie

2008

(boeke wat in 2007 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Danie Dreyer se dinosouruseier
Illustreerder: Maja Sereda (LAPA Uitgewers) – Danie Dreyer se dinosouruseier

Selfleeskategorie: graad 1 – 3
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Slym en die gogga-sirkus
Illustreerder: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Slym en die gogga-sirkus

Selfleeskategorie: graad 4 – 5
Skrywer: Lize Roux (Jaco Jacobs) (LAPA Uitgewers) – Die spookperd

Selfleeskategorie: graad 6 – 7
Skrywer: Carina Diedericks-Hugo (LAPA Uitgewers) – Thomas@aksie-net

Selfleeskategorie: graad 8 – 10
Skrywer: Christa Jonker-Jordaan (Carpe Diem) – Lyf

2009

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Liewe land, ’n olifant!
Illustreerder: Maja Sereda (LAPA Uitgewers) – Liewe land, ’n olifant!

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3
Skrywer: Henry Ferreira (LAPA Uitgewers) – Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo (en sy getroue kameelperd, Shorty)
Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo (en sy getroue kameelperd, Shorty)

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Fanie Viljoen (Human & Rousseau) – Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Christie Nortjé (LAPA Uitgewers) – Spinnekopspeletjie

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Fanie Viljoen (Tafelberg) – Onderwêreld

2010

(boeke wat in 2009 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar: Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Aspris-krokkedis.
Illustreerder: Johann Strauss (Fantasi Boeke) – Reënboogfeetjie se spesiale dag

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3: Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Slym en die beker van geluk
Illustreerder: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Slym en die beker van geluk

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5: Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Middernagfees

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7: Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Perfek

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10: Skrywer: Nelia Engelbrecht (Tafelberg) – Pandora se boks.

2011

(boeke wat in 2010 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar.
Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol
Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3. Skrywer: Keina Swart (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?
Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5.
Skrywer: Jaco Jacobs (Tafelberg) – Harlekyn
Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Agent Snoet en die Groen Genugtig

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7.
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10.
Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde is …

2012

(boeke wat in 2011 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Haasmoles
Illustreerder: Zunica Joao (LAPA Uitgewers) – Slaaptyd, Matilda

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Klou
Illustreerder: Karen Lilje (LAPA Uitgewers) – Klou

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Fanie Viljoen (Human & Rousseau) – Grilbrigade
Illustreerder: Astrid Castle (Tafelberg) – Spookskip

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Jaco Jacobs (Lize Roux) (LAPA Uitgewers) – My hart is vol graffiti

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Carina Diedericks-Hugo (LAPA Uitgewers) – Permanente ink

2013

(boeke wat in 2012 verskyn het)

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Waarvoor is seerowers bang?
Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Waarvoor is seerowers bang?

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – ’n Kas vol monsters: Kinderspeletjies
Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van watsenaam

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Elizbè van der Colff (Tafelberg) – Nina en die wacky hare
Illustreerder: Chris Venter (Tafelberg) – Nina en die wacky hare

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Jaco Jacobs (Tania Brink) (LAPA Uitgewers) – Al die meisies hou van Divan Louw

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Derick van der Walt (Tafelberg) – Hoopvol

2014

(boeke wat in 2013 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Ewald van Rensburg (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat
Illustreerder: Tanja Joubert (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Jaco Jacobs (Lize Roux) (LAPA Uitgewers) – Stalmaats: Rivierperde
Illustreerder: Celeste Vlok (LAPA Uitgewers) – Bastian Blom en die woedende weerwolf

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Spring

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Eldridge Jason (LAPA Uitgewers) – Gerook

2015

(boeke wat in 2014 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Marita van der Vyver (LAPA Uitgewers) – Die coolste ouma op aarde
Illustreerder: Zinelda McDonald (LAPA Uitgewers) – Die coolste ouma op aarde

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Plons
Illustreerder: Arnelle Woker (LAPA Uitgewers) – Plons

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Elizbè van der Colff (Tafelberg) – Nina en die funky eksperiment
Illustreerder: Chris Venter (Tafelberg) – Nina en die funky eksperiment

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Jaco Jacobs (Tania Brink) (LAPA Uitgewers) – Wian Verwey het ’n crush op my
Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Marisa Haasbroek (LAPA Uitgewers) – Iewers vlieg daar fairy dust

 

2016

(boeke wat in 2015 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Moenie die knoppie druk nie
Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Moenie die knoppie druk nie

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – My ouma is ’n film-ster
Illustreerder: Stephen Wallace (LAPA Uitgewers) – My ouma is ’n film-ster

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Bravo, Lulu
Illustreerder: Elsbeth Eksteen (LAPA Uitgewers) – Bravo, Lulu

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Troula Goosen (Protea Boekhuis) – Spooksoene

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Santie Nel (Human & Rousseau) – Liefde is ’n sprokie

2017

(boeke wat in 2016 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Grom!
Illustreerder: Karen Lilje (LAPA Uitgewers) – Grom!

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Viskos
Illustreerder: Zinelda McDonald (LAPA Uitgewers) – Viskos

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Oepse daisy, Lulu
Illustreerder: Elsbeth Eksteen (LAPA Uitgewers) – Oepse daisy, Lulu

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Elizabeth Wasserman (Tafelberg) – Elf dae in Parys
Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Cecilia Steyn (Human & Rousseau) – Tienerharte 3: Hartedief

2018

(boeke wat in 2017 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1
Skrywer: Louise Smit (Human & Rousseau) – Bennie Boekwurm se tonnelhuisie
Illustreerder: Johann Strauss (Human & Rousseau) – Bennie Boekwurm se tonnelhuisie

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Professor fungus en die monsterformule
Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Professor fungus en die monsterformule

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5
Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Zackie Mostert en die super-stinkbom
Illustreerder: Elsbeth Eksteen (LAPA Uitgewers) – La di da, Lulu

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7
Skrywer: Cecilia Steyn (Human & Rousseau) – PresiesAnders: Eksperimente met eerste soene
Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
Skrywer: Marion Erskine (Human & Rousseau) – Vlerke vir almal

2019

(boeke wat in 2018 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Die dag toe Ernst ’n ertjie geëet het
Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Die dag toe Ernst ’n ertjie geëet het

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Spaghetti tussen jou tone
Illustreerder: Alex van Houwelingen (LAPA Uitgewers) – Spaghetti tussen jou tone

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Max die masjien
Illustreerder: Stephen Wallace (LAPA Uitgewers) – Max die masjien

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

Skrywer: Celeste Slabber-Loriston (Protea Boekhuis) – Jinx

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

Skrywer: Fanie Viljoen (Tafelberg) – Veldiep

2020

(boeke wat in 2019 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR – 1

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Sasha word stil
Illustreerder: Angela Banks (LAPA Uitgewers) – Sasha word stil

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3

Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Monsterpizza
Illustreerder: Yolandi Prins (LAPA Uitgewers) – Monsterpizza

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai
Illustreerder: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

Skrywer: Annabel Allers (LAPA Uitgewers) – ’n Ou soos jy

Selfleeskatergorie: Graad 8 – 10

Skrywer: Nanette van Rooyen (LAPA Uitgewers) – Die 17de veer

2021

(boeke wat in 2020 verskyn het)

Voorleeskategorie: Graad RR en graad 1

  • Skrywer: Jaco Jacobs (Pan Macmillan SA) – Moenie die melk vergeet nie
  • Illustreerder: Linki Brand (LAPA Uitgewers) – Magriet die stadshoender

Selfleeskategorie: Graad 2 en graad 3

  • Skrywer: Andre Trantraal (LAPA Uitgewers) – Keegan en Samier: Die sokker-fiasko
  • Illustreerder: Tumi K. Steyn (Pan Macmillan SA) – Minki in die middel 

Selfleeskategorie: Graad 4 en graad 5

  • Skrywer: Jaco Jacobs (Pan Macmillan SA) – Oupa Zombie
  • Illustreerder: Theodore Key (Pan Macmillan SA) – Oupa Zombie

Selfleeskategorie: Graad 6 en graad 7

  • Skrywer: De Wet Hugo (Human & Rousseau) – Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

Selfleeskategorie: Graad 8 tot graad 10

  • Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Offers vir die vlieë
0
Would love your thoughts, please comment.x