Alba Bouwerprys vir kinderliteratuur

Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1989 ingestel en word elke derde jaar toegeken.

1989

Freda Linde (Strepie en Kurfie)

1992

Marietjie de Jongh (Braam en die engel)
Barrie Hough (Droomwa)

1995

Corlia Fourie (Die towersak en ander stories; Die wit vlinder)

1998

Philip de Vos (Moenie ‘n mielie kielie nie)

2001

Martie Preller (Die Balkieboek)

2003

Leon de Villiers (Droomoog Diepgrawer)

2006

Jaco Jacobs (Wurms met tamatiesous en ander rympies)

2009

Linda Rode (In die Nimmer-Immer-bos)

2013

Elizabeth Wasserman (Anna Atoom-reeks)

2016

Kobus Geldenhuys (Hoekom die walvisse gekom het)

Die prys word toegeken vir enige literêre werk in die kategorie kinderliteratuur d.w.s. die groep lesers van sewe tot twaalf. Die prys word driejaarliks toegeken en alle literêre werk, oorspronklike Afrikaanse werke, sowel as vertalings wat verskyn het gedurende die drie jaar wat die bekroningsjaar voorafgegaan het, kwalifiseer vir oorweging.
Inligting verskaf deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
2016