Tertia Botha

Tertia Botha is 'n Nataller wat nou, ná jare as dosent, uitspan.

Tertia Botha was onderwysers, dosent aan Durbanse Onderwyskollege en senior lektrise aan die Universiteit van Natal. Haar vakgebied is Afrikaanse en Nederlandse letterkunde. Tans is sy afgetree.

Kwalifikasies: B.A. (Universiteit van Pretoria); Honneurs en M.A. (Universiteit van Natal, Durban).

Publikasies:

  • Rebel – 1994 – (Tafelberg) Sanlamprys vir Jeuglektuur 1994, Bronstoekenning
  • Waterkind – 1998 – (Tafelberg)
Inligting verskaf deur Tertia Botha, Maart 2000
Tertia Botha
2000-03
0
Would love your thoughts, please comment.x