CP Hoogenhout-toekenning

Die toekenning is in 1960 ingestel. Na die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biblioteek- en Inligtingwese in 1998 hanteer Unisa se Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur die toekenning.

1960

W.O. Kühne (Huppel verjaar)

1961

Alba Bouwer (Katrientjie van Keerweder)

1962

Geen bekroning nie

1963

F. du Plessis en Katrine Harries (Rympieboek vir kinders)

1964

Freda Linde (Snoet-alleen)

1965

Geen bekroning nie

1966

G. Komnick (illustreerder) (Botter-aas)

1967

G. Komnick (illustreerder) (Die stadsmusikante)

1968

P.W Grobbelaar en Katerine Harries (Die mooiste Afrikaanse sprokies)

1969

Geen bekroning nie

1970

Geen bekroning nie

1971

Alba Bouwer (‘n Hennetjie met kuikens)

1972

Geen bekroning nie

1973

Freda Linde (Jos en Klos)

1974

Freda Linde (By die oog van die fontein)

1975

Geen bekroning nie

1976

Rona Rupert (Wat maak jy, Hektor?)

1977

Freda Linde (Die kokkewiet en sy vrou)

1978

Geen bekroning nie

1979

Hester Heese (Sêra Madêra)

1980

Geen bekroning nie

1982-83

Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg ver)

1984-85

Tafelberg Uitgewers (Goue lint, my storie begint)

1986-87

Geen bekroning nie

1988-89

Geen bekroning nie

1990-91

Barrie Hough (Droomwa)

1992-93

Geen bekroning nie

1994-95

Martie Preller (Anderkantland)

1996-97

Janie Oosthuysen (Juffrou Luisenbosch en die breinwassers)

1998-99

Verna Vels (Liewe Heksie en die Rekenaar)

2000-02

2003-04

Geen bekroning nie

Leon de Villiers (Droomoog Diepgrawer)

0
Would love your thoughts, please comment.x