Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur

Dit is vir die doel van die prys geoorloof om uit enige taal werke in Afrikaans te vertaal. Hierdie werke is gemik op die lesers in die ouderdomsgroep 5-12 (kinderliteratuur) en tieners en jong volwassenes (jeugliteratuur). Die prys is in 2008 ingestel.

2009

Jaco Jacobs (Willemien en die geel kat) (Ottoline and the yellow cat – Chris Riddell)

2012

Amelia de Waal (die Kabouter-reeks)

2015

Kobus Geldenhuys (Hoe om drakonees te praat)

2018

Kobus Geldenhuys (Kewerknaap)

2021

Gunther Pakendorf (Die eindelose storie)

0
Would love your thoughts, please comment.x