Sanlamprys vir jeuglektuur

Sedert 1984 word die wedstryd in oorleg met Tafelberg-uitgewers aangebied om 'n sterk inheemse kinderlektuur te bevorder. Pryse word sedert 1988 elke tweede jaar op grond van wedstrydinskrywings toegeken.

1980

Geen tema; wedstryd eenmalig aangebied, slegs in Afrikaans Elsabé Steenberg (Boom bomer boomste)

1985

Tema: Interpersoonlike verhoudings

Wenner: Maretha Maartens (Die sakmense)
Naaswenners:
Louis Kruger (Donkerboskind)
Chris Karsten (Floris Sapiens)
Winner: Eve Merchant (Ghamka man-of-men)
Runners-up:
Peter Slingsby (The cave)
Desmond Greig (Secret of the eagles)

1988

Tema: ‘n Historiese verhaal

Goud: Pieter Pieterse (Die pad na die see)
Silwer: Maretha Maartens (Oor die nek van die draak)
Brons: Franci Greyling (Dirkie Drieka Frederika)
Gold: Allan Jermieson (Rebecca’s horse)
Silver: Dianne Hofmeyr (When whales go free)
Bronze: Nancy Okes (The last of the Hugenots)

1990

Tema: ‘n Verhaal met ‘n hedendaagse agtergrond

Goud: Maretha Maartens (Plek van dolfyne)
Silwer: Barrie Hough (Droomwa)
Brons: Kowie Rossouw (Wie se hart kan dit dan hou?)
Gold: Dianne Hofmeyr (A red kite in a pale sky)
Silver: Michael Williams (Into the valley)
Bronze: Jenny Winter (Flash flood)

1992

Tema: ‘n Verhaal met ‘n stedelike agtergrond

Goud: Barrie Hough (Vlerkdans)
Silwer: George Weideman (Los my uit, paloekas!)
Brons: Maretha Maartens (Spinnekopsomer)
Gold: Michael Williams (The genuine half-moon kid)
Silver: Gail Smith (The Slowacki snoz)
Bronze: Marie Thorpe (Lucy’s games)

1994

Tema: ‘n Verhaal met ‘n ligte aanslag

Goud: George Weideman (Die optog van die aftjoppers)
Silwer: Martie Preller (Anderkantland)
Brons: Tertia Botha (Rebel)
Gold: Dianne Hofmeyr (Boikie, you better believe it)
Silver: Jenny Robson (Don’t panic, mechanic)
Bronze: Ada-Marie Hauptfleish (Roller-coaster)

1996

Tema: ‘n Verhaal waarin sport of die buitelewe ‘n rol speel

Nuwe formaat – vyf hoofpryse:
Martie Preller (In die tyd van die Esob)
Jenny Robson (One magic moment)
Peter Slingsby (The joining)
Gail Smith (Wheels!)
Betsie van Niekerk (Gamkab)

Beginners:
Francois Bloemhof (Slinger-slinger)
Leon de Villiers (Die Pro)

1998

Tema: ‘n Verhaal wat raak aan die eeu- en millenniumwisseling

Wenners:
Elsa Hamersma (Die teken van Crux)
Barrie Hough (Skilpoppe)
George Weideman (Dana se jaar duisend)
Robin Saunders (Sons of Anubis)
Jenny Robson (The denials of Kow-Ten)

Aanmoedigingspryse:
Anina Schultz (Reg, Kommandant)
Johnny Masilela (Zanemvula, the rain child)

2000

Tema: ‘n Verhaal oor die tema individu en samelewing/Westerse individualisme en ubuntu

Nuwe formaat van vier taalkategorieë:
Goud: Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
Silwer: Rena Schüler (Die somervakansie wat te lank was) Gold: Jenny Robson (Because pula means rain)
Silver: Sarah Britten (The worst year of my life, so far)
Silwer in die Nguni-tale: Zibela Sisusa (Isahluko sokuqibela) (Die laaste hoofstuk)
Silwer in die Sotho-tale: Kabelo Kgatea (Njeng manong fa ke sule) (Verslind my, aasvoëls, wanneer ek sterf)

2002

Tema: ‘n Verhaal wat lesers positief stem

Goud Afrikaans: Marita van der Vyver (Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom)
Goud Engels: Peter Slingsby (Jedro’s bane)
Silver Engels: Sarah Britten (Welcome to the Martin Tudhope show)
Silwer in die Nguni-tale: Dumisani Sibiya (Kungasa ngifile) (Oor my dooie liggaam) Zoeloe
Silwer in die Sotho-tale: Kabelo Kgatea (Lebo seipone) (Kyk in die spieël) Tswana

2004

Tema: Verhale waarin musiek ‘n rol speel

Goud Afrikaans: Francois Bloemhof (Nie vir kinders nie) en Fanie Viljoen (Breinbliksem)
Silwer Afrikaans: Engela van Rooyen (Vuvuzela)
Goud Engels: Jenny Robson (Praise Song)
Silwer Engels: Darrel Bristow-Bovey
isiZulu: Dumisani Sibiya

Setswana: Kabelo Duncan Kgatea (Ntshware ka letsogo)

2007

Verhale waarin tegnologie ‘n rol speel

Goud Afrikaans – Derick van der Walt (Lien se lankstaanskoene)
Silwer Afrikaans – Fanie Viljoen (Onderwêreld)
Engels goud – Gill D’achada (Sharkey’s son)
Engels silwer – John Coetzee (Dance of the freaky green gold)
Sotho-tale silwer – Kabelo Duncan Kgatea (Monona was bosupa) (The pointing finger), ‘n verhaal in Setswana
Tshivenda goud – Nne na inwi (You and me)

2009

Verhale waarin humor ‘n rol speel

Silwer Afrikaans – Derick van der Walt (Willem Poprok)
Goud Engels – Adeline Radloff (Sidekick)
Silwer Engels – Alex Smith (Agency Blue)
Goud Nguni-tale – Dumisani Sibiya (Ngiyolibala Ngife) (IsiZulu).
Silwer Sotho-tale – Mabonchi Motimele Goodwill (Ke a hwa, ke a ikepela) (Sepedi)

2011

Verhale waarin hoop ‘n rol speel

Goud Afrikaans – Annelie Ferreira (Tot siens, koning Arthur)
Goud Engels – Jayne Bauling (Dreaming of Light)
Goud Sotho-tale – Kabelo Duncan Kgatea (Mmudubudu)
Silwer Afrikaans – Derick van der Walt (Hoopvol)
Silwer Engels – Neil Malherbe (The Magyar Conspiracy)
Silwer Nguni-tale – B.D. Khawula (Yihlathi Leli)

2013

Goud Afrikaans – Annelie Ferreira (Chuck Norris kan deel deur nul)
Goud Engels – André Eva Bosch (Alive Again)
Goud Afrika-tale – Tsireledzo Mushoma (Vhusiku Vhutswu) (Tshivenda)
Silwer Afrikaans – Jelleke Wierenga (Moord per suurlemoen)
Silwer Engels – Adeline Radloff (Chain Reaction)
Silwer Afrika-tale – Sipho R. Kekezwa (Ndizigwaze ngowam!) (isiXhosa)

2017

Goud Afrikaans – Carin Krahtz (Blou is nie ‘n kleur nie)
Goud Engels – Lesley Beake (Hap)
Goud Afrika-tale – Dumisani Hlatswayo (Imibala Yothando) (isiZulu)
Silwer Afrikaans – Jan Vermeulen (Soen)
Silwer Engels – Jayne Bauling (New Keepers)
Silwer Afrika-tale – Lebohang Pheko (Mamello) (SeSotho)

0
Would love your thoughts, please comment.x