Scheepersprys vir Jeugliteratuur

Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Scheepersprys is ingestel in 1956 en word sedert 1974 elke drie jaar toegeken.

1956

PJ Schoeman (o.m. vir Uitspring Kêrels)

1957

Mikro (o.m. vir Ruiter in die nag, Kaptein Gereke, Die jongste ruiter en Lente)

1958

W.A. Klerk (o.m. vir Die skarlaken eskader)

1959

Alba Bouwer (Stories van Rivierplaas en Nuwe stories van Rivierplaas)

1960

Sita (al haar jeugverhale, o.m. Bennie-Boet)

1961

M.E.R. (Die tweeling trek saam)

1962

I.D. du Plessis (o.m. vir Die skat van Robbeneiland, Die Springbok en Die silwervaring)

1963

P.H. Nortje (Pennie se vuur en Die groen ghoen)

1964

G.J. Joubert (Oupa Landman se viool)

1965

Alba Bouwer (Katrientjie van Keerweder, Stories van Ruyswyck en Stories van Bergplaas)

1966

H.J. Vermaal (al sy jeugverhale)

1967

P.J. Schoeman (o.m. vir Inspring kêrels)

1968

Anna M Louw (Die voortreflike familie Smit)

1969

Ben Venter (Waterbobbejaan)

1970

Karel Kielblock (Rebel)

1971

Rykie van Reenen (Heldin uit die vreemde)

1972

Anna Rothmann (Klaasneus-hulle)

1974

Freda Linde (Die singende gras)

1975-77

Jan Rabie (Die seeboek van die Sonderkossers)

1978-80

Rona Rupert (Wegloopwinter en Woorde is soos wors)

1981-83

Freda Linde (‘n Tuiste vir Bitis)

1984-86

Dolf van Niekerk (Die haasvanger)

1987-89

Chris Barnard (Voetpad na Vergelegen)

1990-92

Eleanor Baker (Daar is spore op die maan)

1993-95

George Weideman (Die optog van die aftjoppers)

1996-98

Leon de Villiers (Die pro)

1999-00

Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)

2001-03

Willem van der Walt (Ragtime en rocks)

2004-06

Geen toekenning

2010

Nelia Engelbrecht (Pandora se boks)

2013

Derick van der Walt (Willem Poprok)

2016

Maritha van der Vyver (Swemlesse vir ‘n meermin)