Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur

Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1969 ingestel word word sedert 1976 elke drie jaar toegeken.

1970

M.E.R. (Karlien en Kandas)

1971

Pieter W. Grobbelaar (Al sy kinderboeke, o.m. vir Trippe trappe trone)

1973

Freda Linde (Jos en die bok)

1976

Hester Heese (Al haar kleuterboeke;o.m. vir Die Peperboom, Piet Vrolik en Ben Verstrooi en Bokmakierie sing)

1979

Tienie Holloway (postuum) (Rympies van Tienie Holloway en Versies van Tienie Holloway)

1982

Hester Heese (Sy wat die soen op haar voorkop dra)

1985

Freda Linde (Die Keiserkroon)

1988

Rona Rupert (Nou wil almal sien)

1991

Corlia Fourie (Die meisie wat soos ‘n bottervoël sing)

1994

Elizabeth van der Merwe (Kaljander van die Karoo)

1997

Marita van der Vyver en Piet Grobler (Olinosters op die dak)

2003

Martie Preller (Babalela en Lisa het ‘n plan)

2006

Martie Preller en die illustreerders Erica en Andries Maritz (Diep, diep in ‘n donker bos)

2009

Alana Bailey – outeur en Emily Bornhoff – illustreerder (Die Prinses van die Afrikavlaktes)

2012

Theresa van Baalen as skrywer en Joan Rankin vir illustrasies (Aspris-krokkodis)

2015

Ingrid Menen (Ben en die Walvisse)

2018

Jaco Jacobs (Grom)

2021

Fanie Viljoen (skrywer) en Tumi K Steyn (illustrasies) vir Die dag toe die draak kom.

Dié toekenning word gemaak deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1969 ingestel word word sedert 1976 elke drie jaar toegeken.
0
Would love your thoughts, please comment.x