Woef wen!

Woef wen!

Regisseur en skrywer: Petroné van der Merwe

‘n Kortfilm: Woef vertel self van sy opwindende dag.

Skrywer: Regisseur en skrywer: Petroné van der Merwe
Petroné van der Merwe is ‘n Skryfkunsstudent aan die NWU. Sy het Woef wen! as ‘n digitale projek in die module oor die skryf van kinder- en jeugliteratuur gedoen.
Spelers: Stephanie van der Merwe en Woef
Kopiereg: Petroné van der Merwe
2019-12-03

www