Melkskommels vir Minki

Melkskommels vir Minki

Deon Meiring en Zinelda McDonald
'n Selfoonprenteboek vir kinders

Minki en haar ma
is vroeg weg by die huis.
Daar is ‘n fees op die dorp
wat haar ma vir haar wil wys.

‘n Prenteboek deur Deon Meiring en Zinelda McDonald.

Selfoonformaat.

Skrywer: Deon Meiring en Zinelda McDonald
“Melkskommels vir Minki” is oorspronklik geskep vir die Byderhandprojek by Aardklop 2015.
Zinelda McDonald
Kopiereg: Deon Meiring en Zinelda McDonald (Byderhand NWU)
1 April 2020

www