‘n Ster in haar sak en ander verhale

Môre sal dit drie weke wees dat my lewe verander het. Die Dinsdag het begin as net nog ʼn dag. Ek het vroeg die oggend uit die huis geloop en in die hoek van die tuin onder die kaal boom gaan sit en bibber. Ek was moeg vir Pa en Ma se bakleiery. Hulle kon […]