De Waal Venter
 
Mei 2004


skrywers

storiemakers


 

 

"Bonsai is ook 'n kuns," sê oom Arend. "Daar word gesê dat dit die enigste kuns is wat met lewende organismes werk."
(In die klein woud)

De Waal Venter in kort:

  • Gebore: Pretoria 1942.
  • Getroud met Erla, 'n arbeidsterapeut. Vier kinders. Twee kleinkinders.
  • Woon in Krugersdorp, Gauteng.
  • Beroep: reklameskrywer.
  • Belangstellings: Bonsai, langafstand hardloper, fotografie, kuns, wetenskap.
  • Ander bedrywighede: Radiowese - Het verskeie radioprogramme aangebied deur die jare. In 1999 op PUNT radio 'n reeks geselsprogramme.
Publikasies: Digbundels - o.a. Pols (1977). Radiodramas, verhoogstukke, TV-reeks, rolprent. Kinder- en jeugboeke:
  • Louwtjie help soek
  • Die vyf-millimeter-avontuur
  • Hoeveel tone het 'n bobbejaan?
  • Vyffff
  • Mieg se kort en lang middag
  • In die klein woud
  • Swaartekrag een komma een
(Inligting verskaf deur De Waal Venter, April 2000)

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2012