Dolf van Coller
 
Junie 2009


skrywers

storiemakers


 

 

Dolf van Coller is die skrywer vn die jeugroman, Skoonveld.

Skoonveld (1993) is Dolf van Coller se debuutroman en val in die genre van psigologiese realisme. Die hoofkarakter, Wim, se ouer broer sterf onder vreemde omstandighede tydens sy weermagopleiding, sy tweelingsuster is aan 'n rystoel gekluister en sy ouers se huwelik is besig om te verbrokkel. Wim is nie by magte om al hierdie traumatiese gebeure self te verwerk nie en 'n groot gedeelte van die boek handel dan ook oor Wim se interaksie met 'n sielkundige, dr. Hans Reinecke.

PUBLIKASIES SLUIT IN:

  • Skoonveld (1993)
Skrywersinligting uit
Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom: 'n Gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek.
Die redakteurs is Gretel Wybenga en Maritha Snyman. LAPA-Uitgewers.
Vollediger inligting is beskikbaar in Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom.

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2012