Kobie Kruger
 
April 2015


skrywers

storiemakers


 

 

Kobie Krüger is op 'n bosveldplaas gebore. Sy het vir baie jare in die Krugerwildtuin gewoon en boeke hieroor geskryf.
kobie kruger

Kobie Krüger is in 1946 op 'n bosveldplaas in Limpopo gebore. Sy verwerf 'n BA en HOD aan Tukkies en werk daarna in Windhoek en Johannesburg. Hierna woon die gesin vir baie jare in die Krugerwildtuin, waar hulle drie dogters grootword.

Die wildtuinlewe is ook die inspirasie vir haar boeke Boskonsert en The Wilderness Family.

Publikasies:

Boskonsert - 1991 (Tafelberg)

The Wilderness Family - 2002

(Inligting verskaf deur Kobie Kruger - Maart 2015)

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | e-pos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2015