Hesma Nel
 
Februarie 2000


skrywers

storiemakers


 

 

Hesma Nel is 'n plaaskind wat tans in Pretoria woon en tussen boeke werk.
  • Opgegroei op 'n plaas op Tonteldoos, ongeveer 25km noord van Dullstroom.
  • Woon verskeie plaasskole by en gaan dan na Hoërskool Belfast. (Woon in die koshuis.)
  • Ná matriek na Heidelberg Onderwyskollege.
  • Hou vir 'n paar jaar skool en gaan dan na OKSA vir verdere studie.
  • Behaal BA by Unisa en later Bbibl (Unisa).
  • Hou skook, trou, hou weer skool en word redaktrise van Die Lydenburg Nuus. Word later gesokondeer na die Onderwysbiblioteek in Pretoria waar ek tans nog werk.
  • Ek is geskei. Geen kinders.
  • Begin skryf in 1985.

Publikasies

  • 1985 - Ruiters van Rondekop (Daan Retief)
  • 1988 - Francois en die fietsdiewe (JP van der Walt)
  • 1988 - Kieriebeen kry koers (Juventus)
  • 1989 - 'n Held hakkel mos nie (Daan Retief)
  • 1989 - Braam's victory ('n Held hakkel mos nie) (Daan Retief)
  • 1990 - Dwarstrek oor die Drake (Tafelberg)
  • 1991 - Hoërskool Arendskruin (JP van der Walt)
  • 1991 - Wenroep van 'n kraanvoël (JP van der Walt)
  • 1992 - Stormpad na Sonskyn (JP van der Walt)
  • 1992 - Vrees op Arendskruin (JP van der Walt)

 

(Inligting verskaf deur Hesma Nel, Februarie 2000)

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2012