Nostalgie

Kindertyd se leesstof ... Wie onthou wat?

My jeugervaring van Storiewerf

Met die koms van die internet het ek eendag heel toevallig op Storiewerf afgekom en die prikkelrympie (uit een van my geliefkoosde kinderboeke, naamlik Huppelkind deur W.O. Kühne) het my dadelik tuis laat voel in ‘n wêreld vol belofte. – Stefan van Zyl

Lees meer »

En skielik het ek weer vier gevoel

As kleuter het ek nou nie veel verstaan van maande en jare nie, maar ek het wel verstaan dat ek vier jaar oud was en een keer per maand kom daar so ‘n kleurvolle pakkie met my naam op by die huis aan. – Christi Kruger

Lees meer »