Resensies

Resensies oor nuwe boeke

Kate in Harmonie (resensie)

Kate Brink is ʼn opregte Johannnesburger, maar nadat haar pa sy werk verloor en hulle skielik arm is, verander haar hele lewe. Die Brink-trauma, soos sy dit noem, lei haar

Superskurk

Superskurk (resensie)

Wessel is kwaad. Hy moet vir die vakansie by sy onplesierige Oupa Zirk gaan bly in die groot, grillerige ou huis waar daar niks is om te doen nie. Boonop gee sy

Karel Kraai se kitaar

Karel Kraai se kitaar (resensie)

Al wat Karel Kraai wil doen, is sing. Van die oggend tot die aand maak hy al die voëlgeluide na: “Koekoe-roe-koe!” soos Duif en “Sie-sie-terie!” soos Janfrederik en “Kraaaa!” soos

Hartklop

Hartklop (resensie)

Hartklop, die eerste verhaal in die Tienerharte-reeks, is baie meer as wat die voorblad en titel weggee. Die verhaal lê die fondasie vir Hartbreker en Hartedief waarin die bykarakters – wat ons in Hartklop leer ken

Dromers

Dromers (resensie)

Wanneer mens na die kleurryke voorblad kyk, met die seun wat blyk asof hy die sterre met sy vingers wil raak, en in die sprankelende titel kan aflei, gaan hierdie

Pienk bikini

Pienk bikini (resensie)

Die meisies van die Middernagklub en hulle “megahipersuper-avonture” leef voort in die Kondensmelk-reeks se agste boek. Die bekende omgewing van Gravitas, die privaatskool waar Elle Kroon en haar maats die

Die meisie op die dak

Die meisie op die dak (resensie)

Die meisie op die dak is ‘n lekkerlees-jeugroman oor tienerwees, met al die drama, seerkry en intriges wat tieners beleef en nie altyd beheer oor het nie. Dit bevat ook die

Afkop

Afkop (resensie)

Lesers wat besluit om Afkop op te tel, sal baie gou agterkom dat dit nie ’n kinderboek is nie, maar ‘n tuimeltrein van ‘n jeugverhaal. Fanie Viljoen gebruik ’n spannende storielyn om

Tanya en die perdrykompetisie

Tanya en die perdrykompetisie (resensie)

Tania en die Perdry-kompetisie is die tweede boek in die Veearts-Vriendereeks vir jong lesers. Hierdie prettige boek is propvol kaskenades en moleste wat die leser geboei sal hou tot op die laaste