Resensies

Resensies oor nuwe boeke

Vertel vir my 'n storie

Vertel vir my ‘n storie (resensie)

Sprokies is dwarsdeur die eeue gebruik om kulturele waardes en norme aan die volgende geslag oor te dra. Sekere verhale het volksbesit geword en is gebruik vir vermaak, inligting en

Gerook

Gerook (resensie)

Die storie van hierdie boek is gebou rondom Cobie, wie se Desember-skoolvakansie anders as beplan begin, verkeerd loop en dan nog meer verkeerd loop. Alles is altyd die een of

Karoo-kantate

Karoo-kantate (resensie)

Marié Heese se eerste Afrikaanse roman sedert sy in 2010 die Commonplace Writer’s Prize for Africa gewen het, na aanleiding van die bedankings nadat haar man gesê het “skryf tog

Monday Evening, Thursday Afternoon

Monday Evening, Thursday Afternoon (resensie)

Wanneer ’n mens Jenny Robson se Monday Evening, Thursday Afternoon optel en lees word daar ’n interessante bal aan die rol gesit. Maar hoe interessant kan ’n bal nou eintlik wees? Gemiddeld

Spring

Spring (resensie)

Met Spring beweeg Fanie Viljoen weg van sy beroemde Nova reeks en skryf ’n meer realistiese, relevante verhaal wat gemik is op die tweede taal Afrikaanse leser. Spring handel oor ’n baie betrokke en

Ratels

Ratels (resensie)

In Ratels deur die bekende skrywer en rolprentfundi Leon van Nierop, ontmoet luisteraars van die bekende program met dieselfde naam op RSG, die jongklomp in die Laeveld. Maar moenie bevrees wees indien jy

Brigadier en die raaiselponie

Brigadier en die raaiselponie (resensie)

‘n Lekker opwindende, spannende  perdestorie. Zahn sien nie kans vir die vakansie saam met haar vervreemde pa en loskop suster nie. Gelukkig is haar geliefde perd Brigadier daar en kan

Hospitaaltyd

Hospitaaltyd (resensie)

In Hospitaaltyd, deur die bekende grilskrywer Francois Bloemhof, lewer die skrywer weer ’n kragtoer soos min. Die nuwe hersiende uitgawe (2013), is die sewende boek in ’n reeks rillers, spesiaal

Koue rillings (resensie)

’n Dosyn rilstories in een boek, elkeen ongeveer die lengte van die strafopstel wat jy moet skryf om te verduidelik hoekom jy nie jou Afrikaanse huiswerk gedoen het nie. Wat