Skriknag in die hotelkamer Op ‘n bitter koue, reënerige aand hou ‘n man voor ‘n hotel stil. Na ‘n dag se reis sal ‘n warm bed nou waardeer word.
Die dans van die spoke Vyfuur het heeltemal te gou aangebreek, en een vir een het ek my maats totsiens gewuif. Net ek en Susan was oor na ‘n verjaarsdagpartytjie
Spookkinders Eendag lank gelede was daar ‘n klein dorpie met die naam “Kraans Karoo”. In die middel van hierdie dorpie was daar ‘n groot skool. Daar