Die dinge met die Dingemalêries Werner Weideman het ‘n maat wat niemand anders nog ooit gesien het nie
Die twaalf vroue-voëls Daar was eenmaal in Afrika ‘n mannetjiesleeu wat onder die grootste boom in die land geslaap het.
Prinses Grassproetjies en die eienaardige prins Prinses Grassproetjies woon saam met haar koninklike gesin in ‘n kasteel langs ‘n groen towerwoud.
Wat eet ‘n Volstruismuis? Diep in die hartjie van die bosveld waar die jakkalse rondsnuffel en die patryse goggas soek, woon ‘n volstruismuis.
Die avonture van die Parramallallas Naaswenner in Storiewerf se Vonkelfiksiekompetisie 2007 (10-13 jaar)