Lapastories

Ek het hierdie storie gehoor...

Die diere help mekaar

Aadila Ismail vertel die storie van die diere wat mekaar help: “Luister my kinders…” waarsku die kameelperd haar kalfies. Maar soos altyd het een kalfie nie geluister nie.

Lees meer »