
Donker Web
Hy stap in die donker gang af. Dis soos daardie aand toe hy sy pa in die studeerkamer gekry het. Voor sy oë sien hy steeds sy pa se groot
Hy stap in die donker gang af. Dis soos daardie aand toe hy sy pa in die studeerkamer gekry het. Voor sy oë sien hy steeds sy pa se groot
Môre sal dit drie weke wees dat my lewe verander het. Die Dinsdag het begin as net nog ʼn dag. Ek het vroeg die oggend uit die huis geloop en
1 Kara Dit kom stadig na my aangedobber. Donkerbruin en uit gloeiende hout gesny. K-A-R-A. Stadig, maar lewend en polsend, vloei dit tot by my. Ek moet regaeer, dis ek,
Sy maak haar oë oop, maar dit bly donker. Iewers raas die see, woedend. Die lug wat sy inasem is warm. Sy proe sout. Sy roer versigtig, maar haar lyf
Die eerste keer wat Stella Malherbe wegloop van die huis af, is dit in haar slaap. Sy begin in haar slaap loop toe sy agt is, kort ná haar ma
Die einde van al my vakansieplanne “Komaan, Pa is seker nie ernstig nie!” Die oomblik toe daardie woorde uit my mond is, is ek spyt daaroor. Nie omdat ek wéét
1 Wêreldrecords Hoo hie. Die bra hourie wêreldrecord virrie meeste balloons blaas … met sy nies. Feite. Sy naam is Andrew Dahl. Wat ek wil weet, is hoe vinne jy
Alles, elke ding het sy tyd, dis wat die Bybel sê. Elke lewende wese, elke plant, elke dier en mens wat asemhaal, het ‘n begin, ‘n middel, en ‘n einde;
Mitch Wilson slinger sy skoolsak oor sy skouer en trek die tuinhekkie agter hom toe. ‘n Gedreun in die verte laat hom opkyk. Was dit donderweer? Sy oë glip oor
Die wit BMW hou voor ons hek stil. “Het jy alles, Emma?” vra my ma. “Het jy jou tandeborsel onthou? As julle daar aankom, let tog op wat die straatname
Storiewerf is ‘n webtuiste vir die bevordering van Afrikaanse kinder- en jeugboeke en jong skryftalent.