lusmakers

Lusmakers

Lusmakerbrokkies uit nuwe boeke

Somer

Somer

“Goed! Lekker aand, bulle,” sê meneer Reinders. “Ek laat weet julle more-oggend wie’s in die span.” “Tot siens, meneer.” “Naand, meneer.” “Meneer moet soet wees!” Meneer Reinders lag vrolik. “Moenie

Lees verder »
Kupido.com

Kupido.com

Vandag is een van dáárdie dae. Jy weet, een van daai dae wanneer jy wens jy was iewers op ‘n eksotiese eiland soos Mauritius of Hawaii. Ek kan myself al

Lees verder »
Soen

Soen

“Graadtwaalf, sal jy die liefde van jou lewe met die dood dreig as hy of sy nie jou liefde kan beantwoord nie?” Juffrou Scarlett R. Reynolds kyk na hom terwyl

Lees verder »
Strikdans

Strikdans

“Jippedie!” Elle wip oor die punt van die leer en begin net daar op die stowwerige stoepie dans. Sy gooi haar kop agteroor en bal haar vuiste in die lug.

Lees verder »
Hartklop

Hartklop

“Ai, Ma. Ma moes nie,” sê ek toe ek my tas in die kamer neersit. Ek glimlag. My ma het sowaar vir my die beddegoed en nuwe gordyne gekoop en my

Lees verder »