Jenna sien al van ver af die plakkaat teen die kerksaal se aansteekbord. Sy trap vinniger en swaai reg voor die bord van haar fiets af. “Die Sint Petersburg Ballet,”
‘n Yskoue sweetdruppel hardloop teen Clayton Goliath se rug af terwyl hy na sy kamervenster staar. Sy vingerpunte begin skielik te prik. Aan die ander kant van die glas
Gabriel kreun en roer sy skouers. Verdorie, wat gaan aan? Sy regterwang lê platgedruk teen ‘n growwe oppervlak en sy arm is onder sy lyf ingevou, skeef, asof hy soos
Dis nog donker toe Nicci Rust se foon onder haar kussing begin biep. Sy vat die knoppie die eerste keer raak en druk dood. Sy gaap en rek haar uit, klik
“Komaan, Pa is seker nie ernstig nie!” Die oomblik toe daardie woorde uit my mond is, is ek spyt daaroor. Nie omdat ek weet dit gaan my pa se bloeddruk
“Wat? Wat presies bedoel jy, Jake?” Die huisues langs die straat lyk skielik vir Clarissa ouer, meer krummelrig en ellendig. ‘n Hond draf oor die sypaadjie, sy snoet laag op
Eddie se nuuskierigheid oor die Boendoesbaai-ding het Vrydagmiddag in die Kuier-nog-‘n-bietjie-restaurant begin. Hy het pas ‘n hamburger special bestel toe hy die gedempte gesprek agter hom hoor. Twee mans, een met
“Goed! Lekker aand, bulle,” sê meneer Reinders. “Ek laat weet julle more-oggend wie’s in die span.” “Tot siens, meneer.” “Naand, meneer.” “Meneer moet soet wees!” Meneer Reinders lag vrolik. “Moenie
“Dis alles my skuld – Pops praat mos nie.” “I give up. I don’t understand a word she says. Iets van family circus. You try, Sir, your Afrikaans is better.