lusmakers

Lusmakers

Lusmakerbrokkies uit nuwe boeke

Nova Eindspel

Nova Eindspel

“Nee, asseblief, moenie!” kreun Lucas Niemand. Hy stik en die spasmas ruk deur hom. “Bly weg! Nee!” ‘n Frons plooi op sy voorkop. Sy oë is styf toegdruk. Snymerke lê oor

Lees verder »
Thomas @ vrees.net

Thomas @ vrees.net

“Dit suig mielies!” Thomas plof op die rusbank neer.“En nou?” Thomas se pa kyk verbaas op van die tydskrif wat hy besig was om te lees. “Drie toetse! Drie! Op een

Lees verder »
Wraak

Wraak

“Jy wil my dump?”Henk kyk my aan asof ek pas voorgestel het dat ons ons tande met skeermesse moet borsel.“Ernstig? Jý? Vir mý?” vra hy.Ek byt op die binnekant van

Lees verder »
Gerook

Gerook

Die ou wat besluit het om hierdie plek Vaalberg te noem, het sweerliks iets gerook. Cobie sit op die voorstoep van ouma Anna se huisie en kyk na die dorpie wat

Lees verder »
Duinebesies

Duinebesies

“Spookkrappe?” Elle klik vererg haar tong. “Spook soos in spookasem?”“K-k-korrek. Spookkrappe,” antwoord haar oom en druk sy bril terug op sy neus. “Oxypode cursor.”Elle se oom Eddie is enig in

Lees verder »
Dit vat guts

Dit vat guts

Ek het dit glad nie verwag nie. Dis ’n snikwarm somermiddag in die Kaap toe ek en Isabel huis toe swoeg van die skool af met ons boeksakke wat stamp op

Lees verder »
Amper Einstein

Amper Einstein

Ek het begin sweet nog voor ek naby suster Pretorius se kantoor is, en nie net van die Kaap se Desemberhitte nie. Leonard gooi die foon neer en storm voordeur toe.

Lees verder »