lusmakers

Lusmakers

Lusmakerbrokkies uit nuwe boeke

Leeus met letsels

Leeus met letsels

Daar is bloed op Buyi se vuiste. En bloed op die ou voor hom se gesig. Sy naam is Jonathan. ‘n Klomp leerders drom saam om hulle in die skoolgang. Jonathan

Lees verder »
Tot siens, koning Arthur

Tot siens, koning Arthur

“Guine . . .” Sy kyk weer na die vorm in haar hand en ‘n fronsie keep tussen haar oë. “Guinevere van der Merwe?” Obviously maak die naam niks beter nie. “Sylvia,”

Lees verder »
Hoopvol

Hoopvol

Nathalie kyk verveeld na die skilderye van die proteas in ‘n bruin vaas teen die hotel sitkamermuur. Dit gaan weer ‘n lang middag wees. Sy weet sommer.“Braniwalia. Twee opmekaar.”Tannie Lettie

Lees verder »
My hart klop muffins

My hart klop muffins

“Kyk waar jy loop, moroon!”Ek swaai om. Niemand noem my ‘n moroon en stap weg met al sy tande nie. Beslis nie ‘n grootbek in ‘n groen bakkie vol duike nie.”Wie’s

Lees verder »
Glam Divas: Didi

Glam Divas: Didi

“Ek kan nie glo die tweede kwartaal begin Dinsdag nie! Ek haat die tweede kwartaal!”“Ag nee wat, Didi, nou oordryf jy,” sê Lienka.“Die tweede kwartaal in so boring.” Ek maak

Lees verder »
Onkant

Onkant

Ek pak my penneblikkie en poetry-papiere stadig terug in my tas terwyl die res van die kinders uit die klas loop. Miss Brown se woorde van so pas bly in my

Lees verder »
Sam

Sam

Daar was eendag … vér weg en lánk gelede … Só begin alle sprokies, en in hierdie storie is daar ook iets van ‘n sprokie. Behalwe dat di regtig gebeur

Lees verder »
Betower

Betower

Die oggendson bak op Nadia se rug. Sy staan met ‘n bewende hart op die sypaadjie voor die nuwe skool. Voor haar hand die maan nog glinsterblink, amper deurskynend. “Dis

Lees verder »
Nova 3: Bloedbroers

Nova 3: Bloedbroers

 “Sal jý ‘n meisie met ‘n koorsblaar oopmond soen, Lucas?” vra Duart en trek sy gesig.“Natuurlik nie, jou nar!” roep Lucas en gooi ‘n hand vol springmielies na Duart.“Wat dit

Lees verder »
Blou sjokolade

Blou sjokolade

Elle se viooltas kap liggies teen haar bobeen. Sy is laat vir die oefening en sy draf so vinnig as wat haar skoolskoene dit toelaat. Sarkoff het ‘n buitengewone oefening vir

Lees verder »