lusmakers

Lusmakers

Lusmakerbrokkies uit nuwe boeke

Thomas @ vrees.net

Thomas @ vrees.net

“Dit suig mielies!” Thomas plof op die rusbank neer.“En nou?” Thomas se pa kyk verbaas op van die tydskrif wat hy besig was om te lees. “Drie toetse! Drie! Op een

Lees verder »
Wraak

Wraak

“Jy wil my dump?”Henk kyk my aan asof ek pas voorgestel het dat ons ons tande met skeermesse moet borsel.“Ernstig? Jý? Vir mý?” vra hy.Ek byt op die binnekant van

Lees verder »
Gerook

Gerook

Die ou wat besluit het om hierdie plek Vaalberg te noem, het sweerliks iets gerook. Cobie sit op die voorstoep van ouma Anna se huisie en kyk na die dorpie wat

Lees verder »
Duinebesies

Duinebesies

“Spookkrappe?” Elle klik vererg haar tong. “Spook soos in spookasem?”“K-k-korrek. Spookkrappe,” antwoord haar oom en druk sy bril terug op sy neus. “Oxypode cursor.”Elle se oom Eddie is enig in

Lees verder »
Dit vat guts

Dit vat guts

Ek het dit glad nie verwag nie. Dis ’n snikwarm somermiddag in die Kaap toe ek en Isabel huis toe swoeg van die skool af met ons boeksakke wat stamp op

Lees verder »
Amper Einstein

Amper Einstein

Ek het begin sweet nog voor ek naby suster Pretorius se kantoor is, en nie net van die Kaap se Desemberhitte nie. Leonard gooi die foon neer en storm voordeur toe.

Lees verder »
Leeus met letsels

Leeus met letsels

Daar is bloed op Buyi se vuiste. En bloed op die ou voor hom se gesig. Sy naam is Jonathan. ‘n Klomp leerders drom saam om hulle in die skoolgang. Jonathan

Lees verder »
Tot siens, koning Arthur

Tot siens, koning Arthur

“Guine . . .” Sy kyk weer na die vorm in haar hand en ‘n fronsie keep tussen haar oë. “Guinevere van der Merwe?” Obviously maak die naam niks beter nie. “Sylvia,”

Lees verder »
Hoopvol

Hoopvol

Nathalie kyk verveeld na die skilderye van die proteas in ‘n bruin vaas teen die hotel sitkamermuur. Dit gaan weer ‘n lang middag wees. Sy weet sommer.“Braniwalia. Twee opmekaar.”Tannie Lettie

Lees verder »