Nathalie kyk verveeld na die skilderye van die proteas in ‘n bruin vaas teen die hotel sitkamermuur. Dit gaan weer ‘n lang middag wees. Sy weet sommer.“Braniwalia. Twee opmekaar.”Tannie Lettie
“Kyk waar jy loop, moroon!”Ek swaai om. Niemand noem my ‘n moroon en stap weg met al sy tande nie. Beslis nie ‘n grootbek in ‘n groen bakkie vol duike nie.”Wie’s
“Ek kan nie glo die tweede kwartaal begin Dinsdag nie! Ek haat die tweede kwartaal!”“Ag nee wat, Didi, nou oordryf jy,” sê Lienka.“Die tweede kwartaal in so boring.” Ek maak
Ek pak my penneblikkie en poetry-papiere stadig terug in my tas terwyl die res van die kinders uit die klas loop. Miss Brown se woorde van so pas bly in my
Die oggendson bak op Nadia se rug. Sy staan met ‘n bewende hart op die sypaadjie voor die nuwe skool. Voor haar hand die maan nog glinsterblink, amper deurskynend. “Dis
“Sal jý ‘n meisie met ‘n koorsblaar oopmond soen, Lucas?” vra Duart en trek sy gesig.“Natuurlik nie, jou nar!” roep Lucas en gooi ‘n hand vol springmielies na Duart.“Wat dit
Elle se viooltas kap liggies teen haar bobeen. Sy is laat vir die oefening en sy draf so vinnig as wat haar skoolskoene dit toelaat. Sarkoff het ‘n buitengewone oefening vir
DIE OGGENDBLAD Romeo-en-Juliet-reeksmoordenaar slaan weer toe VERSLAGSPAN Kaapstad Die sogenaamde Romeo-en-Juliet-reeksmoordenaar het weer toegeslaan.Die 16-jarige Michelle van der Merwe van Seepunt en haar 17-jarige kêrel, Johannes Harmse, se lyke is
Zut! Zut! Zut alors!Elle wens sy het nog Franse kragwoorde gehad om haar frustrasie mee uit te druk. Zut is maar so effentjies soos vervlaks. Sy het baie krasser taal nodig