“Hoekom is jy vanmiddag so op ‘n ander planeet?” vra Gerber toe die bondel drawwers begin spoed kry. Hy val langs Karli in. Hulle voete klap ritmies op die teerblad agter
Op Maandagoggend behoort Vanessa ‘n bordjie om haar nek te dra wat sê: Pasop vir die omgekrapte graadtien!Sy wag vir my op ons gewone plek by die skool se rotstuin.Ek
Leo trap amper op die skerpioen voor hy hom raaksien. Die gedierte, langer as sy hand en oranjerooi soos die woestynsand oral om hom, skuil in die skraal skadu van ‘n
Dit voel soos ‘n lem in Lucas se bors. die skerp koue skiet deur sy lyf. Sy asem ruk. “Uhm, ‘skuus, is dit ‘n bietjie koud?” vra dokter Moja. Hy glimlag asof
Ek hou van duik op my eie!In my cool swart duikpak! Want ek hou nie van preie! Julle almal is ‘n lamsak! Thomas kreun en sit versigtig sy nuwe selfoon langs hom op
Ek kan sien iets is aan die broei. Die middag toe ek by die huis kom van die skool af, wag my ma vir my met my gunstelingmiddagete: ‘n wegneemhamburger en
“So ‘n slymerige slak!” sis Andrea woedend.In stilte staar ons na meneer Jacques Gouws. Sy seekat-arms is om ‘n blonde vrou gedrapeer en hulle is duidelik deur die oop venster
“Jy was onkant! Die drie tel nie.” Thomas tel die rugbybal op wat Hannes pas tussen die pale gedruk het. “Wat? Is jy mal? Jy’t ‘n bril nodig, man! Ek was
Jake skrik met ‘n ligte rukbeweging wakker – elke spier dadelik snaarstyf gespan, sy hande op die pistool. ‘n Oomblik lank lê hy net so in die stikdonkerte. Het iets hom
“Dit gaan ‘n wonderlike jaar wees,” sê my pa met sy skoolhoofseun.Sure. Ek meen, wat kan nou beter wees om jou matriekjaar weg van al jou vriende af begin in