Kougom in my hare Daar`s kougom in my hare,dit is stewig vasgeplak. My ma sê: “Ek wil nou Lees meer »
Die groot boek van rympies en liedjies ’n Vrolike versameling van kleuterrympies en -liedjies en prettige ryme vir saamlees, saamsing en Lees meer »
My eerste rympieboek Dié versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolle illustrasies is pret vir peuters en kleuters. Hierdie reeks Lees meer »
Nursery rhymes & verse from Africa Author and illustrator Liz Mills presents her second collection of over 50 nursery rhymes Lees meer »
Die land verby donker “In die land verby donker lig iets leliks sy kop, kruip `n ding met Lees meer »
Kriewel en knor: Rympies propvol aksie SUG! KIELIE! Mê! FLAP! SKUD! GRRR! ZOEM! DANS! GRAWE! KLAP! KNARS! SWAAI! WAAI! STAMP! Lees meer »
Mankepank en ander verse Vir ouderdome 8-88 jaar. `n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as Lees meer »
Wurms met tamatiesous Wurms met tamatiesous wurms op jou brood wurms is bobaaskos lewendig of dood wurmpies Lees meer »
Rymreise Rymreise is `n versamelbundel gerig op jong lesers wat reeds bekend is met kleuterrympies Lees meer »
Toulopers Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 Lees meer »
My boetie dink hy`s batman en ander rympies My boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit by die Lees meer »
Oempa-kadoempa Lawwe en lawaaierige rympies vir voorlees en opsê. By elke rympie is voorstelle vir Lees meer »