Versfabriek

Versies en gedigte om te lees en te skryf

Ingehok - kunswerk deur Henrico Greyling

Ingehok

Wie gaan die eerste versie of gedig vir dié afdeling skryf?

Gedigte

En hier sit ek met my sakrekenaar,
Maar –
ek is formuleloos.

Kwetterpret

Skryf ‘n versie oor voëls of enige ander gevleuelde gediertes.
Luister mooi of die klanke van die versie jou aan dié dier laat dink.

Valentynsverse

Ek stuur ‘n duif saam die wind
hoog daar bo
verby die horison
daar waar net jy hom sal vind.
– Danel Klopper

Skryf ‘n limerick

Magdalena Katriena van der Haar
se velletjie lyk tog te naar.
Sy smeer ‘n roompie in
en ‘down’ ‘n ‘tot’ gin
toe brand Katrienatjie se velletjie gaar.

Skoollewe

In die eksamensaal “Boeke oop, koppe af”Kom die opdrag van meneermaar ‘n kussing

.

Skryf 'n vers vir enige afdeling

Slegs vir kinders en jongmense onder 21 jaar.