Wen opwindende en lekkerlees boeke

Wedstryd Oktober 2020

Wen boeke vir dapper lesers: van spoke tot weerwolwe

November

Wen boeke vir dapper lesers

Vraag: Waarom hou jy van bangmaakboeke?

Sluitingsdatum 30 November 2020

Inskrywingsvorm

Wen 'n prettige leesboekies vir beginnerlesers

September is lekkerleesmaand op Storiewerf

Wen prettige leesboekies vir beginnerlesers

Die kompetisie het reeds gesluit.

Wenners: Elsie van der Westhuizen en Linda Rossouw

Wedstryd Aug 2020

Wen pragtige prenteboeke!

Augustus is prenteboekmaand op Storiewerf.

Wen prenteboeke deur Suid-Afrikaanse illustreerders.

Die kompetisie het reeds gesluit.

Wenner: Natalie Thysse

Wen boeke propvol feite en aktiwiteite!

Julie is 'n maand om dinge te doen

Wen boeke propvol feite (en vyte) en aktiwiteite

Die kompetisie het reeds gesluit.

Wenner: Marinus Rademan

Wen opwindende jeugboeke

Junie is jeugmaand - jeugboekmaand

Wen opwindende jeugboeke

Die kompetisie het reeds gesluit.

Wenner: Carina Jordaan

Wen goudgeel geskenkboeke

Wen goudgeel geskenkboeke

April is Storiewerf se verjaarsdag

Wen goudgeel geskenkboeke!

Die kompetisie het reeds gesluit.

Wenner: Antoinette Lourens

Wedstryd dierboeke Maart 2020

Wen diereboeke vir die hele gesin

Maart is dieremaatsmaand op Storiewerf

Wen diereboeke vir jou hele gesin

Die kompetisie het reeds gesluit.

Die wenner is Jana de Wit.

Wen "skrik"-boeke of liefdesboeke

Februarie - skrikkelmaand of liefdesmaand?

Wen skrik-boeke vir skrikkelmaand of liefdesboeke vir liefdesmaand

Die kompetisie het reeds gesluit.

Die wenners is: Linda en Karli van Aswegen (skrikboeke); en Lize Marais (liefdesverhale)

Wen 'n sak vol aktiwiteitsboeke

Vakansietyd 2019 - aktiwiteitsfees

Wen 'n sak vol aktiwiteitsboeke - vir 'n volgende vakansie.

Die kompetisie het reeds gesluit

Die gelukkige wenners is: Leandre en Chanelle van der Loo

Wen sprokiebundels

Wen drie sprokiesbundels!

November 2019 - 'n fees van sprokies

Wen 'n pakkie met drie sprokiesbundels vir ure se lekkerlees. Goue lint-stories: Die mooiste verhale van Andersen, Die mooiste klassieke sprokies, en Die mooiste verhale van die Grimm-broers. (Uitgewer: Human & Rousseau)

Die kompetisie het reeds gesluit

Die gelukkige wenner is: Neo-meri Nel

trommel

Wen 'n trommel vol boeke

Oktober 2019 - 'n nuwe baadjie vir Storiewerf

Wen 'n trommel vol boeke en vier saam fees! Daar is vier boekpakkies wat gewen kan word: 1) bababoeke; 2) kleuterboeke; 3) kinderboeke; 4) jeugboeke

Die kompetisie het reeds gesluit.

Die gelukkige wenners is:

1) Bababoeke - Marietha Schoeman
2) Kleuterboeke - Jade Sanders
3) Kinderboeke - Karlien Meiring
4) Jeugboeke - Carla Kershoff