Vir die verhoog

Monoloë

Samesprake

Mini toneel

Gedramatiseerde prosa

Redenaars

Inligting deur Christien Neser 

Storiewerf kan ongelukkig GEEN raad verskaf of hulp verleen met toesprake nie

Vir kleuters en laerskoolkinders

Soek jy ‘n monoloog, samespraak of gedramatiseerde prosa vir kunswedstryde?

Gebruik gerus een van dié tekste.

Ongelukkig het Storiewerf GEEN ander tekste beskikbaar nie.

Stuur net ‘n e-boodskap aan kollig@storiewerf.co.za met jou naam, ouderdom, die titel van die stuk wat jy wil gebruik, en waarvoor jy dit wil gebruik. 
Kopiereg behoort aan die skrywer.

Van die tekste is geskryf deur Skryfkunsstudente aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus).

Redenaars inligting is verskaf deur Christien Neser. 

Storiewerf kan GEEN raad verskaf of hulp verleen met redenaars of toesprake nie.

[product-catalogue id='1']