2016-06


grootmense

leeslyste

Bekronings

M.E.R.-prys vir jeuglektuur

Die M.E.R.-prys word toegeken aan publikasies uit die Nasionale Boekhandel-stal / Media24 Boeke. Die toekenning is in 1984 ingestel.

1984 Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg ver)
1985 Rona Rupert (Al Everest se voëls)
1986 Dolf van Niekerk (Die haasvanger)
1988 Jenny Seed (Place among the stones)
1989 Lina Rode (sameste.) & Alida Bothma (Illustr.) (Goue fluit, my storie is uit)
1990 Lawrence Bransby (Down Street)
1992 Nel Swart (Elk vir mekander)
1993 Allan Jermieson (The Delmonico Two O Five)
1994

Elizabeth van der Merwe (Kaljander van die Karoo)
Jenny Robson (One magic moment)

1995 Corlia Fourie (Die towersak)
1996 Philip de Vos (Moenie 'n mielie kielie nie)
1997 Jenny Robson (One magic moment)
1998 Leon de Villiers (Die pro)
1999 Barrie Hough (Skilpoppe)
2000 Freda Linde (Eenders en Anders)
2001 Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
2002 Dianne Hofmeyr (The Waterbearer)
2003 Jackie Nagtegaal (Daar's vis in die punch)
2004 Vir kinderliteratuur: Wynand Louw (Mr Humperdinck’s wonderful whatsit) met illustrasies deur Marjorie van Heerden
Vir jeugliteratuur: Anoeschka von Meck (Vaselinetjie)
2006 Vir kinderlektuur: Marita van der Vyver en Piet Grobler (ill) (Mia se Ma) - Human & Rousseau
Vir jeuglektuur: Fanie Viljoen (Breinbliksem) - Tafelberg
2007

Beste geïllustreerde kinderboek: Fanie Viljoen (Geraamte in die klas) geïllustreer deur Karl Stephan - Human & Rousseau.
Vir jeugboeke: Jenny Robson (Praise Song) - Tafelberg-Uitgewers.

2009

MER-prys vir jeuglektuur: Derick van der Walt Lien se lankstaanskoene (Tafelberg)

Die MER-prys vir kinderlektuur: Mari Grobler, illustrasies deur Elizabeth Pulles Siyolo’s Jersey/Siyolo se trui (Tafelberg)

2011

M.E.R.-prys vir jeugboek: Derrick van der Walt met Willem Poprok (Tafelberg).

Die skrywer Wendy Hartmann en illustreerder Joan Rankin ontvang die M.E.R.-prys vir die bes geïllustreerde kinderboek vir Net Sisi/Just Sisi (Human & Rousseau).

2013

Die M.E.R. -prys vir die beste jeugroman (ouderdomme 8 tot 16, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Tot siens, koning Arthur deur Annelie Ferreira, uitgegee deur Tafelberg.

Die M.E.R.-prys vir die beste geïllustreerde kinderboek (ouderdomme 0 tot 8, maar nie uitsluitlik vir dié ouderdomme nie): Ben en die walvisse deur Ingrid Mennen en geïllustreer deur Irene Berg, uitgegee deur Tafelberg

2015

Die MER-prys vir jeugromans is toegeken aan Carin Krahtz vir Elton amper famous April en juffrou Brom, uitgegee deur Tafelberg.

Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke aan Elizabeth Wasserman en Astrid Castle (illustreerder) vir Die Dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien, ook uitgegee deur Tafelberg.

Inligting vir die aanvanklike lys is verskaf deur Miemie du Plessis-Enslin
Gauteng Provinsiale Biblioteekdiens
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | e-pos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.

Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2016