grootmense

leeslyste

Aanbevole bababoeke

Maritha Snyman

Otto gaan stap
Eric Hill
079814567 6 H&R
Kartonboek

Otto se storieboek
0798145596 H&R
Kort stories (14) met kleur-illus. Voorskools

Waar's Otto?
07981 45633 H&R
Kartonboek

Otto se pretjaar
0798146877 H&R
Twee lig-die-flappie stories

Otto se kleure
079814579x H&R
Kartonboekie (klein)

Otto se eerste woorde
0798145773 H&R
Kartonboekie (klein)

Otto tel van een tot tien

0798145781 H&R
Kartonboekie (klein)

Otto se vorms

798145803x H&R
Kartonboekie (klein)

My saamsleep dieretuin
Fiona Hayes
0798146575 H&R
Drie kartonboeke in een

Kielie my magie: Laat my miaau
07981 43436 H&R
Kartonboek

Kielie my magie: Laat my praat
07981 43444 H&R
Kartonboek

Kuikentjie (Plaasbaba-reeks)
0 7993 3238 0 LAPA
Kartonboek

Wie woon hier?
0799331422 LAPA
Kartonboek

Wie sê moe?
0799331430 LAPA
Kartonboek

Eerste 100 diere
0799335924 LAPA
Kartonboek Groot formaat. Foto's. Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum.

Eerste 100 woorde
0799335916 LAPA Kartonboek
Groot formaat. Foto's. Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum.

Bekkige baba: Dieretuin
0798146852 H&R
Kartonboek met tandering en ratel

Bekkige baba: Plaas
0798146869 H&R
Kartonboek met tandering en ratel

Kyk hoe groei ek - Hondjie
0 7993 35215 LAPA
Kartonboek vir ouer kleuters

Kyk hoe groei ek - plaasdiere
0 7993 35223 LAPA
Kartonboek vir ouer kleuters

My eie diere-telboek
Vertaal: Philip de Vos
0798145560 H&R
Kartonboek. Gewild

Handpopboek

Katinka kat
0799335223 LAPA
Handpopboek

Marinus Muis
0799335654 LAPA
Handpopboek

Petra padda
0799333646 LAPA
Handpopboek

Vonnie voëltjie
07993 33638 LAPA
Handpopboek

Koddige gesiggies
Bert die by
07981 44165 H&R
Kartonboekies

Ludwig die leeu
0798144148
Kartonboekies

Ellie Eendjie
0798144155
Kartonboekies

Olga die olifant
0798144130
Kartonboekies

Opblaasbadboek

Dolfyn
0799335185 LAPA
Kleuters. Badboek

Opblaasbadboek Vis
0799335177 LAPA
Kleuters. Badboek

Opgestopte lapboek

Groot olifant en klein olifant
079933786 LAPA
Opgestopte lapboek

Groot sebra en klein sebra
079933794 LAPA
Opgestopte lapboek

Vat, voel en sê-reeks

Eendjie en sy maats
0 7993 3212 7 LAPA
Vat voel en sê-reeks

Hondjie en sy maats
0 7993 3211 9 LAPA
Vat voel en sê-reeks

Katjie en sy maats
0 7993 3210 0 LAPA
Vat voel en sê-reeks

Konyntjie en sy maats
0 7993 3213 5 LAPA
Vat, voel en sê-reeks

Prof. Maritha Snyman is verbonde aan die Departement Inligtingkunde, UP.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2007