2007-01


grootmense

leeslyste

Aanbevole feetjieboeke

Maritha Snyman

Feetjie kookboek
Human & Rousseau
Aktiwiteitboek vir dogters. Gr3+ Gewild

Feetjie-pretboek: skep jou eie glinsterwêreld
Rebecca Gilpin & Catherine Atkinson
07981 45084 Human & Rousseau
Aktiwiteitboek vir dogters. Gr3+ Gewild

Lili die wensfeetjie
Emma Thompson
LAPA

Lili die wensfeetjie: Feetjiewoorde oor geluk
Emma Thompson
0 7993 3063 9 LAPA
Geskenkboekie Hardeband

Lili die wensfeetjie: Feetjiewoorde oor verjaarsdae
Emma Thompson
0 7993 3064 7 LAPA
Geskenkboekie Hardeband

Lili die wensfeetjie: Feetjiewoorde oor vriende
Emma Thompson
0 7993 3065 5 LAPA
Geskenkboekie Hardeband

Lili die wensfeetjie: Feetjiewoorde oor wense
Emma Thompson
0 7993 3066 3 LAPA
Geskenkboekie Hardeband

Lili die wensfeetjie: Roomys en raaisels
Emma Thompson
0 7993 3144 9 LAPA
Opwip en lig-die-flapboek (gr3+) Hardeband

Lili die wensfeetjie: Vriende en feetjieskool
Emma Thompson
0 7993 34383 LAPA
Opwip en lig-die-flapboek (gr3+) Hardeband

Lili die modepop
Emma Thompson 0799332925 LAPA
Roman (illus) Gr4-6

Lili en die trippelduikdraai
Emma Thompson
0799332933 LAPA
Roman (illus) Gr4-6 Gewilde vertaalde reeks: feetjies

Lili in die kollig
Emma Thompson
079933295x LAPA
Roman (illus) Gr4-6 Gewilde vertaalde reeks: feetjies

Lili se pajamapartytjie
Emma Thompson
07993329685 LAPA
Roman (illus) Gr4-6 Gewilde vertaalde reeks: feetjies

Reënboogdrome
Daisy Meadows
LAPA
Gr 2+ Swart en wit illus. Stories oor feetjies wat weggeraak het. Goeie bykomende leesstof vir dogtertjies.

Rosie die rooi feetjie
0799336483

Aster die oranje feetjie
0799336491

Madeliefie die geel feetjie
079933 6505

Angelika die groen feetjie
0799336513

Viooltjie die blou feetjie
0799336521

Iris die indigo feetjie
079933653X

Petunia de pers feetjie
079933684X

Die Blommefeetjies
Cicely Mary Barker
Vertaal: Daniel Hugo
07981 45749 Human & Rousseau
Vertaling van tradisionele blommefeetjiestories met oorspronklike kunswerk.

Prof. Maritha Snyman is verbonde aan die Departement Inligtingkunde, UP.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2007