2006-10


grootmense

leeslyste

Aanbevole nie-fiksie en naslaanboeke

Maritha Snyman

Aarde
799333409 LAPA
Nie-fiksie Gr 3+Hardeband

Ballet
Nadia Bray-Mofatt (DK)
0 7993 3215 1 LAPA
Nie-fiksie. Gr 3+

Balletskatkis
Susanna Davidson & Katie Daynes Vertaal: Petro Faasen
798145854 H&R
Nie-fiksie en fiksie. Gr 4+ Hardeband. Balletstories, tegniek en ballerinas

Dinosourus
0799334235 LAPA
Nie-fiksie Gr 2+ Opwipboek

Dinosourusse
Usborne
798144211 H&R
Nie-fiksie. Internet-boek

Eerste konsepte: kleure
07993333271 LAPA
Nie-fiksie. Kleuter Hardeband

Eerste konsepte: syfers
0799333298 LAPA
Nie-fiksie. Kleuter Hardeband

Eerste konsepte: teenoorgesteldes
0799332301 LAPA Nie-fiksie
Kleuters Hardeband

Eerste konsepte: tyd
0799333263 LAPA
Nie-fiksie. Kleuter Hardeband

Eerste konsepte: vorms
079933328x LAPA
Nie-fiksie. Kleuter Hardeband

Die gruwelike geskiedenis van die wêreld
Terry Deary
0 7981 4367 3 H&R
Nie-fiksie. Gr6+Hardeband

Hoe hoog kan 'n sprinkaan spring?
Jaco Jacobs
0 7993 3193 7 LAPA Lokale nie-fiksie
Gr5+ Hoogs aanbeveel (HA). Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum

Hoe wyd kan 'n seekoei se bek ooprek?
Jaco Jacobs
0 7993 3036 1 LAPA
Lokale nie-fiksie Gr5+ hoogs aanbeveel. Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum

Masjiene
799334243 LAPA
Nie-fiksie Gr 2+ Opwipboek

My liggaam
0799333379 LAPA
Nie-fiksie Gr3+Hardeband

Ontdek die sterre
17993 35282 LAPA
Nie-Fiksie: natuuraktiwiteit

Ontdek klippe en fossiele
17993 35304 LAPA
Nie-Fiksie: natuuraktiwiteit

Oorleef in 'n oerwoud
Claire Llewellyn
0799334367 LAPA
Nie-fiksie Gr 3+ Oorlewingsgids

Oorleef op 'n verlate eiland
Claire Llewellyn
07993 34359 LAPA
Nie-fiksie Gr 3+ Oorlewingsgids

Oorleef op die see
Claire Llewellyn
0799334375 LAPA
Nie-fiksie Gr 3+ Oorlewingsgids

Oseaan
0799333395 LAPA
Nie-fiksie Gr3+Hardeband

Perdry
Catherine Saynders
0799332143 LAPA
Nie-Fiksie; Gr 4+ Gewild

Ruimte
0799333387 LAPA
Nie-fiksie Gr3+Hardeband

Uitvindings
0799335290 LAPA
Nie-fiksie: Gr 3+

Waar babas vandaan kom
Ronie Harria
0799334316 LAPA
Nie-fiksie Gr 5+ Volledige strokiesagtige inligting oor menslike voortplanting

Wonderlike Afrika
David van Lill
0799333247 LAPA
Naslaan Hoogs aanbeveel (HA). Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum

Wonderlike diere van Afrika
David van Lill
0799333247 LAPA
Naslaan Hoogs aanbeveel (HA). Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum

Prof. Marita Snyman is verbonde aan die Departement Inligtingkunde, UP.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2006