2006-10


grootmense

leeslyste

Aanbevole prenteboeke

Maritha Snyman

 

'n Annerste ABC-boek vir aspatatte
Maritha Snyman
0 7993 3054 X R 60 LAPA
Prent en rympiesboek (Voorskool - gr2) Gewild (Letterherkenning)

Angelina die Ballerina
Katherine Holabird
0 7993 3162 7 LAPA
Gewild

Avonture van Lulu die koei wat anders was
Sophie Jaff, Petra Gevers (illus)
0 7981 45064 Human & Rousseau
Aweregse verhaal oor maltrapkoei

Die baba luister
Maretha Maartens
0799335738 LAPA

Babalela
Martie Preller
0 7993 2801 4 LAPA
2e beste algehele kinderboekverkoper in 2004. Wenner Alba Bouwer-prys. Hardeband. Baie gewild

Balkie en die Kleurdief
Martie Preller
0 7981 4303 5 Human & Rousseau

Die dag toe Gogo gaan stem het
Elinor Sisulu
0 6240 3549 2

Diep diep in die donker bos
Martie Preller
0799331821 LAPA
Opvolg van Babalela
Wenner Alba Bouwer-prys Hardeband

Ek is Simon
Martie Preller
0 6240 4001 1 Human & Rousseau
Hoogs aanbeveel. Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum.

Elsie soek 'n strooihoed
Leon de Villiers
0 7993 2835 9 LAPA
Gewild Uit druk

Die geheime wêreld van feë
Julia Rowe
0 7981 4336 3 Human & Rousseau
Met voorleesverhale. Hardeband

Die heel, heel lekkerste kos
Sindiwe Magona, Paddy Bouma (illus)
0624044483 Tafelberg
Roerend. Aanbeveel: Ek dink dat kinders daarvan behoort te hou.

Hou vas seekoei
Vian Oelofson
0798145706 Human & Rousseau

Jamela se rok
Niki Daly
0 6240 3790 8

Lena se bottelboom
Wendy Maartens
0799335045 LAPA
Dogtertjie wie se ma doodgaan. Roerend

Lulama se towerkombers
Mari Grobler
0 6240 3584 0

Makwalane en die krokodil
Maria Hendriks,
Piet Grobler (illus)
0798144610 Human & Rousseau
Hoogs aanbeveel. Dis 'n wenner. Hoort in elke mediasentrum

Mia se ma
Marita van der Vyver
Piet Grobler (illus)
0798144955 Human & Rousseau
Pragtige illustrasies. Wen MER-prys 2006. Aanbeveel. Ek dink dat kinders daarvan behoort te hou.

Muisie my Meisie
Piet Grobler
0 7981 4376 2 Human & Rousseau

Musa se reis
Mari Grobler
0 6240 3583 2

My sussie se tande
Leon de Villiers,
Vian Oelofsen (Illus)
07993 33115 LAPA
Oor sussie wat tandekry in rym.

Die Nagkat
Maretha Maartens
0 6240 4194 8

Net een slukkie, Padda!
Piet Grobler
0 7981 4262 6 Human & Rousseau

Net Perfek
Rachelle Greeff
0 7981 3927 7 Human & Rousseau

Ons soek sterte
Ann Walton,
Tamsin Hinrichsen (illus)
0624039945 Tafelberg

Oom Japie en die monsterplant
Nick Paul, Marjorie van Heerden (illus)
0624042189 Gr2+

Parmant
Leon de Villiers
0 7993 3052 3 LAPA
Gewild

Raai hoe lief is ek vir jou
Sam McBratney
0 7981 4043 7 Human & Rousseau
Gewild. Hardeband

Roep die maan
Ann Walton Natalie Hinrichsen
0624039897 Tafelberg

Slaaptydstories vir kinders
Matthew Price
0798144882 Human & Rousseau
Aanbeveel: Ek dink dat kinders daarvan behoort te hou.

Slym
Fanie Viljoen
0799332909 LAPA
Klein formaat vir self lees

Soos die son skuif
Dianne Stewart
0624042537

Die wolf wat Outjie geskree het
Bob Hartmann, Tim Raglin (illus), Vertaal: Philip de Vos 0798144637 Human & Rousseau

Yebo, Jamela!
Niki Daly 0 6240 3991 9
Tafelberg

Zanzibarstraat
Niki Daly
0799335061 LAPA

Prof. Maritha Snyman is verbonde aan die Departement Inligtingkunde, UP.
Terug na Leeslyste

 

 

 

 


Voordeur en inhoud | Jong woordvrate | Ouer woordvrate | epos

STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers
van alle soorte en groottes.
Gebou en onderhou deur Franci Greyling.

Skryfkuns sSkool vir Tale Noordwes-Universiteit (PUK)

(C) Franci Greyling 2000-2006